deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 28 Julie 2020 ’n skrywe gerig aan Makgorometje Makgata, waarnemende munisipale bestuurder van die Tshwane Metro, oor die elektrisiteitsprobleem wat groot dele van Pretoria tans ervaar. Die organisasie het verskeie klagtes van inwoners ontvang oor...
deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-takstruktuur in Schweizer-Reneke het op 27 Julie 2020 ’n buurtwaggroep vir die Amalia-gemeenskap geaktiveer nadat dié gemeenskap, wat onder Schweizer-Reneke val, die tak genader het om deel van hul aktiewe veiligheidsnetwerk te word. Esmé Venter,...
deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit het ’n rioollekkasie binne drie dae herstel nadat AfriForum se Welkom-tak die munisipaliteit op 22 Julie 2020 op terme geplaas het. Die tak het die munisipaliteit sewe dae gegun om die rioollekkasie in Powerstraat te herstel....
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in skrywes aan die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en die SAPD geëis dat die saak van die mishandeling van ’n vyf maande oue baba onmiddellike aandag geniet om verdere trauma vir dié slagoffer te voorkom. Dit...
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief gerig aan Busisiwe Mkhwebane, Openbare Beskermer, om haar te versoek om ’n ondersoek te loods na die R6 miljoen wat die maatskappy sonder winsoogmerk Supplier Development Initiatives ontvang het. Andile...
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot- en Oos-Moot-tak het op 25 Julie 2020 water aan die gemeenskap verskaf nadat inwoners van die Moot vir drie dae sonder water was. AfriForum se Moot-tak het vroeër vanjaar ’n noodwaterpunt opgerig spesifiek vir gevalle soos dié wanneer die...