deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Buurtwaglede van AfriForum se Pietersburg- en Mojadjiskloof-buurtwagte het op 18 Augustus 2020, saam met SPS Services, Mighty Tactical Reaction Service en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die SAPD gehelp om ’n gewapende rower wat op die polisie geskiet het, vas...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag weens die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit se agterstallige rekening. Die kragvoorsiener pas tans nie net landwye beurtkrag...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag wat deel is van AfriForum se Thabazimbi-tak het saam met die SAPD ’n padblokkade gehou waartydens drie arrestasies uitgevoer is. Die Hoopdal-polisiestasie hou gereeld padblokkades saam met AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag en vyf...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het besluit om van die surplus voedsel wat hulle as skenkings ontvang het met hul buurtak in Wolmaransstad te deel. Op 18 Augustus is sowat 2 ton aartappels en 250 kg vleis in Wolmaransstad afgelewer. Die verspreiding daarvan word deur...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola, Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gebring het om dié Departement te dwing om die wedersydse regshulp...
deur AfriForum | Aug 19, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die polisie het vandag die ouers van ’n ses maande oue babadogtertjie in hegtenis geneem op strafregtelike klagtes van poging tot moord, aanranding met die doel om ernstig te beseer en kindermishandeling. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het dokters op...