deur AfriForum | Aug 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Malalane-buurtwag en MBM Protection Services het op 26 Augustus gehelp om brande in Marlothpark te blus. Dié brande het eiendomme bedreig en lede moes vinnig reageer om dit te blus. Daar is egter eiendomme wat tydens die brand verwoes is. Die...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Modjadjiskloof-plaaswag het die plaaslike brandweer op 25 Augustus 2020 gehelp om ’n brand by ’n grasdakhuis in Duiwelskloof te blus. Die plaaswag het omstreeks 14:00 berig ontvang dat die huis aan die brand is, en plaaswaglede is dadelik saam...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 25 Augustus ’n gevaarlike kruising op die N17 beveilig deur ’n boom te snoei. Die boom, wat op die hoek van Tsibitsa Sibanyonistraat en die N17 groei, het dié kruising se stoptekens versteek. Bethal-inwoners was bekommerd omdat...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwaglede in Tzaneen het op 22 Augustus opleiding in brandbestryding ontvang wat deur die Letaba Fire Protection Association aangebied is. Altesaam 13 lede het die opleiding voltooi. AfriForum se Tzaneen-tak het ook ’n brandblusser-eenheid ter waarde van...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD en distriksraad gevat om ’n veld waar rowers en ander misdadigers gereeld wegkruip, te brand om sodoende misdaad in hierdie gebied te bekamp. Verder het die...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Langenhovenpark-tak het op 24 Augustus 2020 ’n brief aan die Mangaung Metro gestuur waarin hulle versoek word om onwettige smousery in dié dorp stop te sit. Dié brief volg ná AfriForum talle klagtes van inwoners ontvang het oor onwettige stalletjies waar...