deur AfriForum | Nov 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 3 November ’n tak in Uitenhage gestig ná verskeie versoeke deur die plaaslike gemeenskap. Tydens die stigtingsvergadering het Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Oos-Kaap, die organisasie se model en onlangse suksesse voorgehou....
deur AfriForum | Nov 5, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) nie vertrou kan word om gesprekke tussen gemeenskappe in Suid-Afrika te fasiliteer nie, omdat die MRK dubbele standaarde bevorder en die skouers optrek wanneer geweld teen...
deur AfriForum | Nov 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dringende optrede van die J.B. Marks-munisipaliteit nadat die historiese smidswinkel, wat deel van die President Pretorius-museumkompleks is, op 29 Oktober 2020 ineengestort het. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se...
deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag sy hofsaak teen Black First Land First (BLF) se Andile Mngxitama in die Gelykheidshof in Johannesburg voortgesit. Die saak hou verband met Mngxitama se kommentaar in 2018 toe hy gesê het dié party is van plan om vyf wit mense te vermoor vir elke...
deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Potgietersrus-buurtwaglede het op 2 November bystand verleen tydens ’n brand by Nedan Oil. Dié buurtwag het Maandagaand inligting ontvang van die brand en dadelik na die toneel gegaan om bystand te verleen. Die buurtwag het gehelp om paaie toe te maak...
deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Eskom het op 4 November 2020 in ’n skrywe aan AfriForum bevestig dat hulle die besluit teruggetrek het om die Matlosana-munisipaliteit se krag af te sny. Dit volg nadat AfriForum op 30 Oktober ’n brief aan sowel Eskom as dié munisipaliteit gestuur het waarin die...