deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die feit dat Phillip Schutte en Pieter Doorewaard vandag onskuldig bevind is op alle aanklagte teen hulle in die Appèlhof in Bloemfontein. “Ons is baie dankbaar oor die onskuldigbevinding van Schutte en Doorewaard....
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Bethal het op 26 November reinigers en skoonmaakmiddels aan die Silwerjare-ouetehuis geskenk. Hierdie skenking vorm deel van ’n groter skenking wat deur ’n anonieme donateur aan AfriForum geskenk is om te versprei. Die skenking wat aan die tehuis...
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die vyf beskuldigdes in die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag vir die tweede keer in die Boksburg Landdroshof verskyn waar die saak tot 5 Maart 2021 uitgestel is sodat verdere ondersoeke gedoen kan word. AfriForum...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het op Maandag 23 November die plaaslike DBV ondersteun deur honde- en katkos te skenk en ook die DBV se gebou te verf. Die Landbouvereniging se lede het ook aangebied om hulp te verleen en het hand bygesit met die verfwerk. Daar is...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum voel sterk daaroor dat gemeenskappe hulle geskiedenis beter moet leer ken en waardeer, maar bevraagteken die plan van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, dat Geskiedenis ’n verpligte skoolvak moet word. Volgens Alana Bailey, AfriForum se...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid ondersteun tans vir Verna Cloete, die klaer in die strafsaak teen Gerald Hattingh, ’n landdros in die Bellville-area. Die saak is op 25 November 2020 tot 10 en 11 Februarie 2021 in die Bellville Landdroshof uitgestel nadat Cloete...