deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Na aanleiding van die prokureursbrief wat AfriForum aan die Gautengse Departement van Onderwys gerig het om kommer oor probleme met dié provinsie se skoleplasingstelsel onder die departement se aandag te bring, het die departementshoof, mnr. Edward Mosuwe, die...
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 1 uit 11 vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat daar geen juridiese of feitegrondslag bestaan om die munisipale verkiesing uit te stel nie. Dit vorm deel van AfriForum se aansoek aan die Konstitusionele Hof om as vriend van die Hof (amicus curiae) toegelaat te...
deur AfriForum | Aug 16, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Augustus 2021 ’n medaljefonds vir die wenners van die Olimpiese en Paralimpiese Spele bekendgestel. Dít volg nadat daar wyd berig is dat die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) oor min of geen...
deur AfriForum | Aug 16, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen een van die sewe vullisterreine wat in Oos-Kaap geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen...
deur AfriForum | Aug 14, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag, op Afrikaanse Taaldag, in ’n skrywe aan prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, kommentaar gelewer oor die voorgestelde tweede weergawe van die US-taalbeleid. Die studenteorganisasie eis onder andere...