deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Verskeie AfriForum-takke in Noordwes het op 13 Augustus ’n konferensie in samewerking met die Swartruggens-gemeenskap gehou om ’n konstruktiewe samewerkingsooreenkoms met sowel die plaaslike SAPD as die Departement van Justisie te vestig. AfriForum is genoop om...
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een uit nege vullisterreine wat in KwaZulu-Natal geoudit is het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Augustus 2021 ’n buurtwag in Langebaan gestig. Dié buurtwag heet AfriForum se Weskus-buurtwag en vorm deel van AfriForum se Langebaan-tak wat in Maart vanjaar gestig is. Die buurtwag sal aanvanklik Longacres Country...
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een uit 21 vullisterreine wat in Mpumalanga geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het op 10 Augustus ’n OLV 5 liter-suurstofmasjien aangekoop sodat persone in die gemeenskap wat in nood verkeer hierdie suurstofmasjien intussen kan gebruik. Dié masjien staan tans by Jordaan Apteek waar gemeenskapslede wat suurstof...
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 2 uit 21 vullisterreine wat in Noordwes geoudit is het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...