deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Dr David Motau, hoof van die Vrystaatse departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die...
deur AfriForum | Nov 12, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n brief aan president Cyril Ramaphosa, minister van finansies Tito Mboweni en minister van gesondheid Zweli Mkhize gestuur waarin die burgerregteorganisasie waarsku dat die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV)...
deur AfriForum | Nov 1, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Springbok het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 31 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor...
deur AfriForum | Okt 31, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Upington het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 30 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor...
deur AfriForum | Okt 30, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die gemeenskap van Kimberley het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 29 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek met die verloop van die openbare verhore oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) en gaan ook regsadvies inwin oor die prosedurele onbillikheid van die proses tot dusver. Die...