deur AfriForum | Aug 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 29 Julie 2020 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 200 kg vleis aan die Silwerjare Tehuis vir Bejaardes geskenk om die tehuis te ondersteun en die honger te verlig. “AfriForum het aan die gemeenskap gewys dat ons...
deur AfriForum | Jul 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak het die grootskaalse rioolstorting wat tot die besoedeling van die Mooirivier lei by die Groen Skerpioene aangemeld nadat die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit geen poging aangewend het om dié storting te stop nie. Dít volg nadat die...
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Midvaal-tak het op 28 Julie 2020 met die hulp van Van der Walt Apteek vitamienaanvullings aan Huis Meyerton geskenk nadat ’n aantal COVID-19-gevalle by dié tehuis aangemeld is. Ongeveer 70 positiewe gevalle is in die week by die tehuis aangemeld....
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand weer in samewerking met Solidariteit Helpende Hand sowat 3 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die voedselpakke, wat ’n gesin van vier vir ’n maand van voedsel voorsien, bevat noodsaaklike vodsel soos...
deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het die Bloemhof-gemeenskapsgesondheidsentrum op 27 Julie 2020 ontsmet nadat die kliniek die tak om hulp genader het. Die tak het vroeër reeds die nodige toerusting aangekoop om skole, klinieke en die polisiestasie te ontsmet. “AfriForum...
deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 28 Julie 2020 ’n skrywe gerig aan Makgorometje Makgata, waarnemende munisipale bestuurder van die Tshwane Metro, oor die elektrisiteitsprobleem wat groot dele van Pretoria tans ervaar. Die organisasie het verskeie klagtes van inwoners ontvang oor...