deur AfriForum | Aug 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations & Signs verkeerstekens vervang om padgebruikers se veiligheid te verseker. Die tak het twee stoptekens en ’n toegeeteken wat Jannie Menge, eienaar van F. Menge Presentations...
deur AfriForum | Aug 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 30 Julie verskeie brandpunte in dié dorp besoek waar grootskaalse rioolstorting en -lekkasies voortdurend plaasvind en ’n gesondheidsrisiko vir sowel die gemeenskap as die omgewing inhou. Magdel Strauss, AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oos-Moot het op 30 Julie twee loodgieters ontbied om rioolmangate in Waverley skoon te maak. Dít volg nadat inwoners in dié gebied AfriForum genader het met klagtes oor onverwerkte riool wat hul erwe op sommige plekke oorspoel. Instandhoudingswerk...
deur AfriForum | Aug 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai 150 kg vleis elk aan die Bloemhof-voedselskema en Japie Kritzinger-tehuis geskenk om hulle te ondersteun in die belangrike werk wat hulle sedert die inperking doen. Dié...
deur AfriForum | Aug 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana het op 31 Julie 2020 in samewerking met die familieboerorganisasie Saai 250 kg vleis aan die Heil-Lof Life Centre en die tak se voedselskema geskenk. Die Christiana-tak het reeds aan die begin van die inperking begin met...
deur AfriForum | Aug 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 29 Julie 2020 noodsaaklike kruideniersware ter waarde van R15 000 aan die Lichthuis Tehuis en die Mevrou Lichtenburg Elegant-organisasie geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg ongeveer 100 bejaardes, terwyl die Mevrou...