deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 11 Augustus 2020 met die Tshwane-metro se administrateurs vergader oor die skrywes wat die organisasie onderskeidelik op 28 Julie en 5 Augustus aan die metro gerig het oor die aanhoudende krag- en rioolprobleme waaronder verskillende dele van Pretoria...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. Tydens die afgelope langnaweek is daar twee keer om hulp gevra op noodgroepe van boere in die Standerton-omgewing. Gerhard Moll, buurtwagvoorsitter,...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Nadat AfriForum verlede maand ’n dringende skrywe aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in Upington gerig het, het die munisipaliteit onlangs gereageer en onderneem om rioolprobleme in dié dorp aan te spreek. AfriForum het op 21 Julie 2020 ’n skrywe aan die...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 11 Augustus ’n brand langs die Oewerklub in Schoemansville geblus. Die tak se splinternuwe waterkar is gebruik om hulp te verleen tydens dié noodsituasie. “Ons het om 14:00 ’n oproep van die Schoemansville Oewerklub se bestuur...
deur AfriForum | Aug 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 5 Augustus 2020 ’n dringende skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor rou riool wat in verskeie woongebiede in Pretoria gestort word. Inwoners en rolspelers van Waverley, die Moot, Môregloed, Villieria, Rietfontein, Valhalla en Mayville het AfriForum...
deur AfriForum | Aug 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het op 5 Augustus sy huidige bestuur gereorganiseer. Johan de Klerk, voormalige ondervoorsitter van die tak, het die leisels oorgeneem as voorsitter. Die nuwe takbestuur bestaan verder uit Philip Riekert (tesourier), Adél Breytenbach...