deur AfriForum | Jun 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en omliggende gebiede te bekamp en om die gemeenskap te verbeter vir plaaslike inwoners. Op 28 Mei 2021 het die buurtwag gehelp om ’n gekaapte vragmotor terug te vind en die...
deur AfriForum | Jun 1, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Middelburg en Malalane gery. Dié buurtwagte was genoop om in te gryp nadat ’n toename van skerp voorwerpe wat oor die pad gegooi word – oftewel “spiking” – die...
deur AfriForum | Mei 31, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 26 Mei 2021 die plaaslike polisie gehelp om ’n gesteelde sleepwaentjie terug te vind. Een van AfriForum se Alfa-buurtwaglede was besig om te patrolleer in die Onrus- en...
deur AfriForum | Mei 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Saterdag 22 Mei 2021 ’n kursus in die gebruik van basiese handwapens voltooi. Die doel van die opleiding is om die bevoegdheid van AfriForum se patrolleerders deurgaans te verbeter en op te skerp. Hierdie tipe opleiding vind op...
deur AfriForum | Mei 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het op Dinsdag, 25 Mei, gehelp om ’n gesteelde Toyota Land Cruiser terug te vind. Die buurtwaglede is deur JHD Sekuriteit in kennis gestel dat die betrokke opsporingsmaatskappy in daardie stadium besig was om die gesteelde...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Nylstroom-tak het die afgelope naweek sy #VegEnBou-projek voltooi nadat daar onder meer veiligheidsoudits by skole gedoen is, padblokkades saam met die polisie gehou is en verskeie verbeteringe aan die dorp aangebring is. Op 19 Mei 2021 is...