deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het die week van 9–13 November vir Richard Cronje, ’n buurtwaglid van Hartbeesfontein, vir opleiding as hommeltuigvlieënier in Orania gestuur. Die kursus word deur AfriForum Veiligheid aangebied met André Coetzee as...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van Marnus Pretorius van Vryburg/Hartswater Trailer Hire ontvang. Die brandspan is sowat twee maande gelede gestig. Alhoewel Vryburg steeds ’n funksionele brandweer het, het...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16 November die plaaslike polisie gehelp om twee vermeende rowers in hegtenis te neem. Die buurtwag het om 14:06 gereageer op ’n noodboodskap op die buurtwag se WhatsApp-groep...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die afgelope naweek weer eens aan ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 48 patrolleerders het deelgeneem en die plaaslike polisiestasie het nege van sy polisiebeamptes vir die patrollie...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en selfverdediging. Hierdie opleiding in regsaspekte maak deel uit van 16 gemeenskapveiligheidsmodules wat deur AfriForum ontwikkel is en as belangrik beskou word om ons...
deur AfriForum | Nov 16, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwag in Dullstroom het op 13 November nuwe patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting bestaan uit magnete vir voertuie, glimbaadjies, patrollieligte en radio’s. Die toerusting help dat lede hoë sigbaarheid tydens patrollies kan handhaaf en die...