deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 November 2020 gehelp om twee vermeende kapers vas te trek nadat die buurtwag inligting ontvang het oor ’n gekaapte voertuig in die Mount Amanzi-omgewing. AfriForum se gemeenskaplike operasionele sentrum in Brits is daarvan in...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak het verlede week vier kameras op die hoek van Van der Lingenstraat en Presidentrylaan in die hoofstraat opgerig. ’n Sekuriteitsmaatskappy sal die kameras 24 uur per dag gratis moniteer. Die kameras kan ook voertuie se nommerplate...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het die afgelope naweek saam met veiligheidsrolspelers aan veiligheidsaksies deelgeneem waartydens verskeie inhegtenisnames uitgevoer is. Die buurtwag het Vrydagaand saam met die SAPD en GPF hoësigbaarheidsaksies gehou en op onwettige...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust gaan sekuriteitskameras wat op 23 November 2020 in die dorp opgerig is, moniteer om die algemene veiligheid in die dorp te verbeter en die buurtwag se vermoëns verder te versterk. Die kameras stel die buurtwag in staat om dele van die dorp...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 20 November ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog in aanloop tot en tydens die Kerstyd. Die doel van die patrollie was om misdaad hok te slaan deur verhoogde sigbaarheid te handhaaf. Alle...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 19 November ’n buurtwag in Musina gestig, waarna buurtwaglede opleiding ontvang het. Die Musina-gemeenskap het onlangs ’n AfriForum-tak gestig, wat op gemeenskapsake, plaaslike regering, kultuur, jeug en sport fokus. Die buurtwag – ’n inisiatief van...