deur AfriForum | Jan 22, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se noordstreek-beheerkamer het gedurende Desember 2020 bystand verleen aan die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga). Die doel van hierdie beheerkamer is om AfriForum se buurtwagte te versterk en te verseker dat hulp en die...
deur AfriForum | Jan 19, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het op 15 Januarie in samewerking met die SAPD ’n sigbaarheidsprojek in die sentrale sakegebied van Springs uitgevoer. Dié gebied is ’n geruime tyd lank ’n seeroog vir die publiek weens die vullis en sluipslapers wat in die verlate...
deur AfriForum | Jan 19, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bethlehem het op 14 Januarie 2021 tydens beurtkrag op ’n noodroep gereageer om te help met ’n noodlanding van ’n vliegtuig in Bethlehem. Die buurtwag was binne minute nadat die oproep ontvang is op die landingstrook om die aanloopbaan te...
deur AfriForum | Jan 11, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Wes-Moot- en Sentraal-Moot-tak het op 9 Januarie 2021 ’n skoonmaakprojek rondom die Suiderberg-reservoir van stapel gestuur en bykomende sekuriteitskameras daar opgerig. “Die gebied rondom die reservoir is uiters gewild onder drawwers. Die Magaliesberg se...
deur AfriForum | Jan 5, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 3 Januarie die plaaslike brandweer bygestaan om ’n brand onder beheer te bring nadat brandstigters ’n brand in Schulphoek gestig het. Winderige toestande het veroorsaak dat die...
deur AfriForum | Des 14, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 1 November 2020 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Hierdie sigbaarheidsprojek sal tot 15 Januarie 2021 voortduur. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil...