deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs
Deur Alana Bailey, Hoof van Kultuursake by AfriForum Die einde van Maart is gekenmerk deur ’n geskarrel om alles by die werk en huis voor te berei op die oomblik wanneer die deure finaal toeklap. Die laaste transaksies moes afgehandel, inkopies gedoen en planne beraam...
deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Reitz het op 18 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 35 botteltjies, wat altesaam 22 liter is, aan Huis Sorgvry en Huis...
deur AfriForum | Apr 17, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Pleidooie van duisende bekommerde gemeenskapslede aan Bheki Cele, die Minister van Polisie, dat plaaslike veiligheidstrukture soos buurtwagte en gemeenskapspolisiëringforums hulle inisiatiewe – waaronder patrollies – tydens die staat van inperking hervat, val steeds...
deur AfriForum | Apr 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kroonstad het vandeesweek handreiniger aan verskillende ouetehuise en instansies in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 250 botteltjies, wat altesaam 103 liter...
deur AfriForum | Apr 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het oor die afgelope twee weke 500 liter handreiniger aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), brandweerdienste, verkeersdepartemente, ’n skool vir outistiese kinders, ’n nasorgsentrum vir gestremde persone en verskeie...
deur AfriForum | Apr 17, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Ander Blogs
Dr. Eugene Brink, strategiese adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum ’n Kollega sê onlangs vir my sy kan nie wag om ons almal te sien sodra die staat van inperking verby is nie. Sy is nou moeg vir haar eie geselskap en soek weer haar mense om haar. My reaksie daarop...