deur AfriForum | Mei 16, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het die toerismeminister, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, daarvan beskuldig dat sy leuens en fopnuus verkondig deur in ’n mediaverklaring aan te voer dat die Konstitusionele Hof (KH) AfriForum se aansoek om appèl van die hand gewys het. Volgens Kallie Kriel,...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het nou ook saam met Laeveld Agrochem begin om voedselverspreidingsprojekte van stapel te stuur. Dié taakspan...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Frankfort het gedurende Mei 2020 handreiniger en maskers aan Wilgerus geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het altesaam 30 liter en 40 maskers aan die tehuis geskenk. Die...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief vroeër in Mei in die Kaapse metropool afgeskop en op 13 Mei na die Suid-Kaap uitgebrei. Nartjies is weer, soos in die Overstrand, aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde geskenk. AfriForum...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler (AfriForum se bestuurder vir junior jeugleierskap) Die COVID-19-pandemie het gesinslewe regoor die wêreld omgekeer. Skole wat langer gesluit is, afstandswerk, fisieke en sosiale afstand – dit is vir enige ouer ’n uitdaging. Hier is vyf wenke aan...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Moot- en Oos-Moot-tak het hande met ander organisasies gevat om mense in nood in hul gemeenskap te ondersteun. Die twee takke het onder meer sedert die staat van inperking ingestel is gehelp om kos te voorsien. Die Moot-tak het met befondsing gehelp om in...