Header Artwork

AfriForum het vandag ’n omvattende Covid-19-gemeenskapsplan bekendgestel wat ten doel het om gemeenskappe te midde van die Covid-19-pandemie op te hef, te versterk en te ondersteun. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste binne gemeenskappe in.

Die burgerregteorganisasie plaas ook ’n verskerpte fokus op ekonomiese voortuitgang in gemeenskappe. Met behulp van die AfriForum Netwerk word daar ’n landwye netwerk geskep waar klein en mediumgrootte ondernemings maklik opgespoor, aangespoor en ondersteun kan word.

AfriForum sal voortgaan om aksies van stapel te stuur en skroom nie om die howe te nader om te verseker dat gemeenskappe en minderhede se regte beskerm word.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN