deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die SAPD het in ’n skrywe wat deur brig. Lawrence Nkgweng onderteken is, ontvangs van AfriForum se skrywe van 25 Maart 2020 bevestig. Die burgerregteorganisasie se regspan het hul skrywe aan genl. Bheki Cele, Minister van Polisie, asook genl. Khehla Sithole, Nasionale...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het vandag hofstukke beteken vir ’n hersieningsaansoek om die Minister en die Departement van Toerisme te dwing om te verseker dat aansoekers se ras geen rol moet speel in die bystand wat die Departement se COVID-19-hulpfonds aan klein, mikro- en...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 11 April 2020 R10 000 se noodsaaklike kruideniersware aan bejaardes van die Kremetartlaan- en Kerkstraat-woonstelblokke geskenk. Ongeveer 300 bejaardes woon in dié woonstelle. Die kruideniersware sluit noodsaaklikhede soos melk,...
deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die Solidariteit Beweging het gewaarsku dat ’n verlenging van die inperkingsperiode in die formaat soos wat dit tans daar uitsien, tot gevolg gaan hê dat die staat van inperking kan inplof. Dít volg nadat President Cyril Ramaphosa vanaand aangekondig het dat...
deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n verslag gepubliseer wat aandui watter regte as gevolg van die staat van inperking ingeperk word. Daarmee saam is ’n kanaal geskep waar mense dit onder AfriForum se aandag kan bring indien hulle regte onder hierdie...
deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum, is samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het oor die afgelope twee weke meer as 15 000 bottels handreiniger asook maskers geskenk aan tehuise vir bejaardes en gestremde persone, aan persone in die veiligheids-, nood- en...