AfriForum het verlede jaar gehelp om duisende slaggate regoor die land te herstel. Dawie Ruthven, ondervoorsitter van die AfriForum-tak op Witrivier, verduidelik in die video hoe maklik dit vir Jan Alleman is om slaggate te herstel. Jy kan ook help deur R10 te skenk....
Dit is vir AfriForum belangrik om sy eie reaktiewe vermoë te ontwikkel en om oor die nodige toerusting te beskik om kwesbare gemeenskappe en gebiede te beveilig. Daarom het die burgerregte-waghond se Bellville-buurtwag onlangs in samewerking met die nuutgestigte...
Rommel hoop oral op sypaadjies, by private wonings en voor sakeondernemings in Bloemfontein op weens die Mangaung Munisipaliteit se versuim om vullisverwyderingsdienste te lewer. Gevolglik word broeiplek vir rotte en ander peste geskep en word dreineringstelsel ook...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Groot droom is bewaarheid met Sol-Tech, die beroepskollege van die Solidariteit Beweging, wat vandeesweek amptelik sy nuwe kampus in Centurion geopen het. Meer as 600 studente ontvang hier wêreldklasonderrig in Afrikaans om hul as...
Deur Marthinus Koekemoer Marble Hall het onlangs die negende dorp in Limpopo geword waar “Welkom in AfriForum-Wêreld”-borde aangebring is. Die borde dien as ’n manier om bewusmaking vir AfriForum te skep asook om ’n noodnommer van die plaaslike buurtwag...
AfriForum het geld bewillig vir dringende herstel- en restourasiewerk aan die historiese Totiushuismuseum in Potchefstroom. ’n Brandgevaar het die museum bedreig weens verouderde elektrisiteitsbedrading. Dit is herstel en spreiligte is ook aangebring vir beter...