AfriForum se skole entrepereneurskompetisie Besigheidsbytjies het gister vir 2021 by die Centurion Christelike Laerskool afgeskop. Vanjaar is daar nuwe kategorieë wat alle leerlinge tot in matriek sal insluit. Besoek www.besigheidsbytjies.co.za om meer uit te vind....
Die Pionier Dienstemaatskappy het die waterwerke in Koster oorgeneem. Daar was ’n hofstryd tussen die inwoners en die munisipaliteit oor die swak dienslewering ná daar by tye vir weke op ’n slag nie water aan inwoners gelewer is. Hierna het die inwoners self die...
Danksy die FAK word die enigste oorblywende kakebeenwa wat die Slag van Bloedrivier oorleef het nou deur die alombekende prof. Erik Holm gerestoureer. Dié pronkstuk, wat as die Maritz/Laas/Uys-wa bekend staan, sal binnekort by die Voortrekkermonument in Pretoria...
Die man wat in 2017 glo ’n ongeluk veroorsaak het waarin die verloofdes Ruan Coen (26) en Jessika Kennedy (25) op die N4-snelweg naby Pretoria dood is, sal op 29 April op twee aanklagte van moord in die landdroshof in Pretoria verskyn. Dit volg nadat AfriForum se...
AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte...
Die eerste AfriForum Sport vir Hoop-pretloop is vandag by die Voortrekkermonument aangebied. Ronald Peters, AfriForum se bestuurder vir Sport, het die byeenkoms as ‘n groot sukses bestempel en die hoop uitgespreek dat daar binnekort soortgelyke pretlope by al...