AfriForum het vandeesweek sy kantoor in Durbanville in die Wes-Kaap amptelik geopen. Die burgerregte-waghond het byna 40 000 lede in dié provinsie en gaan verskeie gemeenskapsprojekte, veral rakende veiligheid, vanuit dié kantoor en deur sy plaaslike takke in die...
AfriForum se Besigheidsbytjies het vandag die Laerskool Muldersdrift in Krugersdorp besoek. Leerlinge het na praatjies geluister en entrepreneurskap-opleiding ontvang. Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir Jeugleierskap, sê dis lekker om kinders te inspireer...
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die familie van Solomon (Solly) Nengwane in die Brtis Landdroshof opgetree in die geregtelike ondersoek na sy dood. Die persone van belang in dié ondersoek is agt polisiebeamptes onder...
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering in die parlement, was vandag terug in die Potchefstroomse Streekshof op ses aanklagte van dieremishandeling en -verwaarlosing. AfriForum se Privaatvervolgingseenheid is besig om Modise namens die Nasionale Raad van...
AfriForum se vrywilligers is die hart en siel van dié burgerregte-organisasie en gee dikwels hul naweke prys om ’n verskil in hul gemeenskappe te maak. Takke in die Mooirivier-streek het die afgelope naweek gewoeker en slaggate gevul, gras gesny, padtekens geverf en...
Lede van AfriForum se Wilgehof-tak in Bloemfontein, spelers van die Cheetahs-rugbyspan se Cheetahs for Change, spelers van die Hoërskool Jim Fouche se rugbyspanne en lede van die publiek het vandag ingespring om slaggate te herstel en strepe in die strate voor die...