“Talle mense in ons gemeenskap gaan gebuk onder die Korona-pandemie en dit is vir ons baie belangrik om hulle te probeer bystaan sodat hulle weer op hulle voete kan kom,” sê Petrus Coetzee, AfriForum se distrikskoördineerder in Marico. Byna 650 behoeftige gesinne is...
Twee plaasaanvallers is vandag lewenslank in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis vir die moord op Fanie (78) en Colleen (74) Engelbrecht, wat in 2018 op Moedersdag wreed op hul plaas in Gauteng vermoor is. Regter David Makoba het vandag in sy uitspraak ook...
“AriForum help ons so baie, ons kon nie vir ‘n beter span gevra het om ons te lei en ondersteun nie,” het Mari Gericke vandag gesê ná die munisipale ondersoek na optrede van amptenare wat na bewering onbillik teenoor haar, haar man en verskeie Dwarskersbos-inwoners...
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes teen gemeenskapslede van Dwarskersbos vir die beweerde oortreding van inperkingsregulasies terug te trek. Die eenheid staan ook op...
“Niemand het verlede jaar September, toe ons begrotings moes opstel, hierdie pandemie sien kom nie. Skole én ouers kry swaar, so elke bietjie hulp wat ons kry maak ’n groot verskil,” sê Buckie King, adjunkhoof van Hoërskool Kempton Park. AfriForum Onderwys,...
“Ek dink julle het vandag vir hierdie mense hoop gebring. Hier is honderde mense wat nou vanaand met ’n vol maag kan gaan slaap,” sê Melodie van Braken, hoof van Cradle of Hope, ’n liefdadigheidsorganisasie in Krugersdorp wat vandag saam met AfriForum en Saai kragte...