Die gemeenskap van Hartswater en boere en inwoners van die Vaalharts-skema in die Noord-Kaap het vandag opgeruk na die plaaslike hof waar vyf beskuldiges op aanklagte van roof, ontvoering en moord op die Brand-gesin verskyn het. Dan (83) en Breggie Brand (73),...
“Ons is vanjaar met ’n redelike oes in ons omgewing geseën en ons wou terugploeg in ons gemeenskap en mense help wat veral nou in dié krisistyd nie kos op die tafel kan sit nie,” sê Lukie Vermees, ’n barmhartige boer wat onlangs ’n reusevrag graan aan AfriForum...
Nog ’n onskuldige kind is klaarblyklik deur die Suid-Afrikaanse regstelsel versaak ondanks pres. Cyril Ramaphosa se beloftes dat daar veral tydens die staat van inperking streng teen vroue- en kindermishandeling opgetree gaan word. AfriForum se...
“Talle mense in ons gemeenskap gaan gebuk onder die Korona-pandemie en dit is vir ons baie belangrik om hulle te probeer bystaan sodat hulle weer op hulle voete kan kom,” sê Petrus Coetzee, AfriForum se distrikskoördineerder in Marico. Byna 650 behoeftige gesinne is...
As burgerregte-organisasie is AfriForum by tientalle projekte, aksies en veldtogte betrokke om die belange en regte van minderhede deurlopend te beskerm. Tog kry die organisasie van tyd tot tyd navrae oor wat spesifiek vir boere gedoen word. Plaasmoorde: Een van die...
Twee plaasaanvallers is vandag lewenslank in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis vir die moord op Fanie (78) en Colleen (74) Engelbrecht, wat in 2018 op Moedersdag wreed op hul plaas in Gauteng vermoor is. Regter David Makoba het vandag in sy uitspraak ook...