’n Beheerkamer is nie net vier mure met ’n radio, antennas en ’n skofrooster nie. ’n Beheerkamer is die nodale punt van veiligheid en as ’n gemeenskap ’n beheerkamer het, is hy meer toegerus om misdaad op grondvlak te help bekamp. Só het Jan Wessels,...
AfriForum het vandag as deel van die #VegEnBou-veldtog emmers vol onverwerkte riool wat uit die Mogolorivier geskep is by die Lephalale-munisipaliteit in Ellisras afgelewer. Weens ‘n foutiewe pompstasie gaan dié dorp sedert 2017 gebuk onder grootskaalse...
Deur Alet Rademeyer Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor van hul aanrandingsaak begin op 13 Oktober in die Randburgse Landdroshof. Malema en Ndlozi word ná volgehoue druk deur AfriForum deur die Nasionale...
Die COVID-19-taakspan het vandag in samewerking met die Willow Valley-hoenderplaas, Easy Greens Farming and Farm Produce en Laeveld Agrochem kosvoorraad aan 70 behoeftige gesinne in Coligny geskenk. Die burgerregte-organisasie, tesame met Solidariteit Helpende Hand,...
Geagte pres. Ramaphosa, Dit is in September 2018, by ’n byeenkoms van die Verenigde Nasies (VN) in New York, waar u in ’n onderhoud met Bloomberg gesê het dat daar “geen moord op boere” in Suid-Afrika plaasvind nie. Later het u dit probeer regverdig deur te sê dat...
Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk, het sommige hoofde van die Afrikaanse skole wat die openbare skole in die oostelike voorstede van Pretoria bedien, dit gerade geag om ’n skrywe saam te stel om...