deur Forum Nuus | Nov 20, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum het deelgeneem aan die Verenigde Nasies (VN) se 13de Forum oor Minderheidskwessies. Die tema is: “Haatspraak, Sosiale Media en Minderhede”. Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie, by AfriForum, het ’n regstreekse videovoorlegging oor...
deur Forum Nuus | Nov 17, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Vrywilligers is AfriForum se hande en voete op grondvlak en die sowat 150 aktiewe AfriForum-takke is nou gerat om pioniers van selfbestuur in 2021 te word. Dié boodskap is bevestig tydens die burgerregte-organisasie wat vandeesmaand...
deur Forum Nuus | Nov 17, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer “Hy het ons familie verwoes.” Só het ’n emosionele Marie Hamman, ma van Lizel Visagie, wat op 23 Maart 2019 deur Khumbulani Malinga in Middelburg, Mpumalanga, doodgery is, vandag aan Forum Nuus gesê. Malinga moet nou nadat AfriForum se...
deur Forum Nuus | Nov 16, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Meer as honderd studente met Nasionale Skema vir Finansiele Bystand vir Studente (NSFAS)-lenings het AfriForum om hulp genader nadat die skema summier sowat 5 000 studente se lenings opgeskort het. Die rede wat NSFAS hiervoor aanvoer, is dat...
deur Forum Nuus | Nov 16, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum het vanoggend Vrystaat Landbou se kransleggingsinisiatief vir die slagoffers van plaasmoorde ondersteun deur ook by sy hoofkantoor blomme te lê by ’n banier met die name van meer as 40 mense wat sedert die begin van die jaar in...
deur Forum Nuus | Nov 12, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum-gemeenskapsentrum in Vryheid is nou ’n gesondheidsentrum ryker nadat ’n barmhartige dermatoloog sy dienste vrywillig aan dié gemeenskap beskikbaar gestel het. Dié sentrum, wat in samewerking met Helpende Hand gestig is, het...