Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse Landdroshof op klagtes van aanranding verskyn. Die saak, wat verband hou met ’n insident by Winnie Mandela se begrafnis in 2018 waar hulle glo Johannes Venter, ’n...
AfriForum se Centurion-tak skop vandag hul #VegEnBou-week met ’n groot opknappingsprojek by die Voortrekkermonument af. Die tak gaan as deel van dié inisiatief ook ’n herwinningspunt by Laerskool Swartkop oprig, ’n goedvoel-aksie by Huis Jubilee hou en ondersoek...
Sowel AfriForum se privaatvervolgingseenheid as die familie van die voormalige Bafana-Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag hul misnoeë uitgespreek oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se versuim om te gelas dat die meesterbrein in die moord op Senzo in hegtenis...
Die AfriForum-teater het vandag op ’n hoogtepunt sy deure geopen. Dié teater, met plek vir meer as 380 teatergangers, is in die hartjie van Menlopark in Pretoria geleë. Die akteur Frank Opperman het vandag die skrywer en dramaturg Dana Snyman se gewilde Donkie...
Manna vir die Boere is vanjaar weer volstoom aan die gang om boere in nood te help. Daar is reeds 35 vragte voer by boere in verskeie gebiede in die land afgelewer. Dis veral boere in die droogte geteisterde Karoo wat by die skenkings baat gevind het. Boere in die...
Deur Alet Rademeyer Voorgenome regstappe deur Solidariteit en AfriForum het die regering gedwing om toe te gee dat hy geen statutêre raamwerk of mandaat het op die alleenverkryging, -aankoop en -verspreiding van COVID-19-entstowwe nie. Die regering het onder...