Deur Alet Rademeyer Die Modimolle-Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit is vandag ingevolge ’n dringende hofaansoek gelas om water volhoubaar aan Naboomspruit, Roedtan en Thusang te lewer. AfriForum, mnre. Philip van Staden, voorsitter van die AfriForum-tak in...
Met die versnelde tempo waarteen staatsverval plaasvind, is al hoe meer gemeenskappe besig om self in te gryp om hul dorpe veiliger en skoner te maak. Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van sy #VegEnBou-projek reeds ’n daadwerklike verskil in verskeie...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum Sport bied op Saterdag 27 Maart sy eerste pretloop by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria aan. Die AfriForum Sport vir Hoop-pretloop word gereël met die oog daarop om mense, ondanks COVID-19, geleentheid te gee om weer lekker...
Deur Zydelia Venter en Elzet Bester Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die Centurion-kampus af, en is hierdie pionierstudente op ʼn unieke wyse verwelkom met ʼn kampusdeurry wat op Saterdag 6 Maart plaasgevind het. Akademia wou graag studente en hulle...
Deur Alet Rademeyer Die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) en gemeenskappe van Koster en Swartruggens het vir ander gemeenskappe gewys dat munisipale dienste wel in gemeenskappe se eie hande geneem kan word en dié groep, sowel as AfriForum, wil...
Deur Marthinus Koekemoer Terwyl Johannes Venter steeds wag vir geregtigheid om te geskied, het die hof vandag in die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, in die Randburgse Landdroshof gehoor van bewysstukke waarmee...