AfriForum Sport se Weerloos na Weerbaar-projek het vandag afgeskop met ’n selfverdedigingskursus vir AfriForum se vrouepersoneellede. Die kursus bestaan uit teoretiese en praktiese opleiding, wat spesifiek op vroue gemik is, wat hulle touwys maak oor eenvoudige...
Deur Marthinus Koekemoer ’n Kunsuitstalling getiteld “Presidente en Premiers” is Maandag (31 Mei) in die Erfenissentrum by die Voortrekkermonument (VTM) geopen om die 60-jarige herdenking van Republiekwording in 1961 te vier. Dié uitstalling bestaan uit verskeie...
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering moet maar weer gaan dink oor die wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens wat onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is. Wetsgehoorsame landsburgers gaan hulle teen hierdie irrasionele en drakoniese voorstelle verset en...
Deur Alet Rademeyer Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie kan haar maar vir ’n fel stryd rondom die omstrede Kubane-kwessie voorberei. Terwyl sy die publiek probeer mislei het deur voor te gee dat Solidariteit die saak teruggetrek het...
Die Vrede van Vereeniging, wat op 31 Mei 1902 in Melrosehuis, Pretoria, onderteken is om die Anglo-Boereoorlog te beëindig, is op 31 Mei met ’n toer wat by die Vredesmonument in Vereeniging begin en by die Voortrekkermonument in Pretoria geëindig het, herdenk....
Die tweede Centurion Gemeenskapsmark, om mense wat tydens die COVID-19-inperking swaar gekry het te help om ’n inkomste te genereer, is Vrydag by die Doxa Deo-gemeente in Raslouw gehou. Driné de Bruyn, die organiseerder, het die eerste een op 26 Maart by haar huis...