deur AfriForum | Jan 15, 2019 | Artikels
Die vakbond Solidariteit gaan vandeesweek nog hofstukke beteken waarin gevra word dat die onwettige skorsing van Elana Barkhuizen, ’n gr. R-onderwyseres van Laerskool Schweizer-Reneke, onmiddellik opgehef word. Dit kom nadat ’n storm verlede week oor ’n foto op...
deur AfriForum | Jan 8, 2019 | Artikels
Terwyl die meeste instellings se aansoeke vir studies in 2019 reeds gesluit het, bied die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia steeds tot 19 Januarie ʼn laaste kans vir voornemende studente om aansoek te doen. Van die voorste universiteite se aansoeke het...
deur AfriForum | Jan 8, 2019 | Artikels
Die gehalte van onderrig wat Afrikaanse skole bied, is steeds van wêreldgehalte. As dit nie vir die bydra van dié skole was nie, sou die departement van basiese onderwys ’n veel laer matriekslaagsyfer en baie minder vakonderskeidings gehad het om mee te spog. Dít is...
deur AfriForum | Jan 4, 2019 | Artikels
Gautengse hoërskole troon vanjaar kop en skouers bo ander in die land uit nadat dié provinsie ’n matriekslaagsyfer van 87,9% behaal het. Al vyftien onderwysdistrikte in die provinsie is onder die top twintig distrikte landwyd. Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in...
deur AfriForum | Des 11, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag twee energieverwante petisies, onderskeidelik oor Eskom se prysskok en die onlangse brandstofheffing, by die parlement ingedien. Eskom vra vir ’n verhoging van 15% per jaar oor die volgende drie jaar by die nasionale...
deur AfriForum | Des 11, 2018 | Artikels
Andile Mngxitama, omstrede leier van Black First Land First, se uitlatings waarin hy dreig dat wit mense doodgemaak sal word, het tot ’n vlaag strafregtelike en ander klagtes teen hom gelei. Mngxitama het Saterdag buite Potchefstroom gedreig dat hy 50 000 soldate sal...