deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Artikels
Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp kry met ’n skoleveiligheidsgids wat die burgerregte-organisasie AfriForum vandag bekendgestel het. Die gids bevat ’n oudit met 116 vrae wat skole...
deur AfriForum | Jan 22, 2019 | Artikels
Die sowat meer as R235 000 wat Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en sy party aan AfriForum oorbetaal het nadat vyf kostebevele teen hulle bekom is, word nou deur die burgerregte-organisasie gebruik om grondgrype in die howe teen te staan. AfriForum het...
deur AfriForum | Jan 21, 2019 | Artikels
Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter stappe hulle gedoen het om die verdagtes in dié saak te arresteer. Dít volg nadat landdros Mashiane Mathopa vandag in die...
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Artikels
Tientalle onderwysers het gister ’n vergadering van die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) in Centurion bygewoon om antwoorde te probeer kry oor waarom hordes matrikulante van 2018 so swak in besigheidstudies gevaar het. Die SOS het honderde...
deur AfriForum | Jan 17, 2019 | Artikels
Afrikaners, en minderhede oor die algemeen, verkeer onder groeiende druk. Die verkiesing van Cyril Ramaphosa tot president het nie verhoed dat die ANC se beleidsrigting van ’n nasionale demokratiese rewolusie tans teen ’n versnelde pas in werking gestel word nie....
deur AfriForum | Jan 16, 2019 | Artikels
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse streekhof verskyn in ’n geregtelike doodsondersoek van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda. Karegeya is op 31 Desember 2013 verwurg en dood in...