deur AfriForum | Jul 4, 2019 | Artikels
Julius Malema, leier van die EFF, het ’n bloutjie in die Pretoriase hooggeregshof geloop waar sy aansoek om die Wet op Oproerige Byeenkomste (Wet 17 van 1956) ongeldig en onwettig te verklaar vandag van die hand gewys is. Malema het vroeër aangevoer dié wet is ’n...
deur AfriForum | Jul 2, 2019 | Artikels
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kommentaar ingedien teen die konsepwysigings aan die Wet op die Regulering van die Privaat sekuriteitsbedryf, 2001 (wet no. 56 van 2001), wat op 31 Mei 2019 in die Staatskoerant gepubliseer is. Volgens Marnus Kamfer, AfriForum...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Artikels
Die plaaslike AfriForum-tak het vandeesmaand moue opgerol en saam met taklede en vrywilligers verskeie projekte aangepak om die dorp te verbeter én in die proses hoop te skep. Die padskou het afgeskop met veiligheidsoudits by skole in Nelspruit om die veiligheid van...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Artikels
Die jonk en dinamiese entrepreneurs Charl Oberholzer, Jana Nel en Sandri Loubser, is drie van duisende entrepreneurs wie se ondernemings op die AfriForum Netwerk geregistreer is. In dié video gesels die nuwe Forum Tydskrif-voorbladgesigte oor hul besighede en die...
deur AfriForum | Jun 27, 2019 | Artikels
Die Junie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, is pas aan ons lede gestuur. In dié uitgawe val die fokus op AfriForum Netwerk, ’n inisiatief wat ten doel het om lede aan te moedig om mekaar en mekaar se ondernemings en dienste te ondersteun. Meer as...
deur AfriForum | Jun 27, 2019 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Ses jongmense neem vanjaar aan dié program, wat sedert 2014 deur AfriForum aangebied word, deel. Volgens...