deur AfriForum | Jul 10, 2019 | Artikels
AfriForum se landwye netwerk van meer as 130 buurtwagte word by die dag groter en sterker. Die burgerregte-organisasie se Phalaborwa-buurtwag is skaars ’n maand oud en het reeds aktief gehelp om misdaad in hul omgewing te bekamp. Die buurtwag is in Junie gestig...
deur AfriForum | Jul 10, 2019 | Artikels
AfriForum gaan ’n mandamus-aansoek in die hof bring om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te verplig om besluite te neem oor die vervolging van Julius Malema, leier van die EFF, rakende drie hangende sake teen hom. Die drie sake sluit in korrupte bedrywighede rondom...
deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Artikels
Na tien dae van leer, debatteer en patrolleer is die groep geesdriftige jongmense wat aan AfriForum se internskapprogram deelgeneem het, opnuut gemotiveer om terug te ploeg in hulle gemeenskappe. Die jaarlikse AfriForum-internskapprogram is vir die eerste keer in 2014...
deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Artikels
Dit blyk of die volgehoue druk en bewusmaking deur organisasies soos AfriForum met betrekking tot plaasaanvalle en –moorde ten einde laas vrugte begin afwerp. Owerhede begin ook stelselmatig tot die besef kom dat dié aanvalle en moorde nie as gewone misdaad bestempel...
deur AfriForum | Jul 5, 2019 | Artikels
Inwoners van Pretoria en die groter metro sal moet saamstaan teen die onwettige tariefverhogings wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die goedkeuring van Nersa ingestel het. Om dié onwettige optrede om te draai, het AfriForum gister hofstukke op die metroraad...
deur AfriForum | Jul 4, 2019 | Artikels, Omgewingsake Mediaverklarings
AfriForum is reeds jare lank saam met die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) besig met litigasie om die inwerkingstelling van hidrobreking vir gasontginning in die Karoo te verhoed. Vandag is ’n oorwinning in die appèlhof in Bloemfontein behaal waar die...