deur Forum Nuus | Aug 6, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen voormalige sportminister Fikilie Mbalula by die Brooklyn-polisiestasie ingedien. Dit volg nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering in 2017 tussen R300 000 en R680 000 vir...
deur Forum Nuus | Aug 5, 2019 | Artikels, Forum Nuus
“Moenie huiwer nie, begin vandag. Jy is nooit té jonk om ’n entrepreneur te word nie.” So meen Albert van Wyk (26), ‘n Pretoriase eiendomsbelegger en entrepreneur wat vandag leerlinge van Laerskool Pierneef oor entrepreneurswese toegespreek het as deel van AfriForum...
deur Forum Nuus | Aug 1, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Striemende aanvalle, ook van die regbank, is die afgelope weke op adv. Busisiswe Mkhwebane, Openbare Beskermer (OB), en haar kantoor gedoen ná uitsprake en optrede wat ernstige vrae oor haar geskiktheid en bekwaamheid as OB laat ontstaan het. In die lig van dié...
deur Forum Nuus | Aug 1, 2019 | Artikels, Forum Nuus
’n Onlangse video met beeldmateriaal wat wys hoe ’n bende van tien verdagtes verskeie veiligheidsmaatreëls omseil om op ’n boer se plaas in Noordwes te kom, het opnuut paniek rondom veiligheid op plase in Suid-Afrika gesaai. Volgens die video van byna 30 minute was...
deur Forum Nuus | Jul 31, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Terwyl haar munisipaliteit as een van die swakste in die land gebrandmerk word, het Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, dit verlede jaar goedgedink om ’n rojale R1,5 miljoen se munisipale fondse op ’n sogenaamde...
deur Forum Nuus | Jul 29, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en ander belanghebbendes vergader in aanloop tot ’n proses om teenstand teen ’n beoogde steenkoolmyn op die voorstoep van die Krugerwildtuin te bied. Tydens die vergadering is kommer uitgespreek oor...