deur Forum Nuus | Aug 24, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum het vandag een van sy streekberade in Centurion gehou. Meer as 300 lede het dit bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het ’n kragtige boodskap vir beraadgangers gehad. “Julle is AfriForum se hande en voete. Ons krag is in ons lede en...
deur Forum Nuus | Aug 21, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), het vanoggend verskeie rassistiese uitlatings buite die gelykheidshof in Johannesburg gemaak waar ’n haatspraaksaak teen hom moes begin. Mngxitama se regspan het uit die staanspoor laat blyk dat hulle nie...
deur Forum Nuus | Aug 20, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Ses dae, 78 km, vier stappers en een gróót berg. Meyer Le Roux, een van die baasbreine agter die Buffelsfontein Baard-olie-handelsmerk, die sanger Chris Chameleon, Elrich Yssel van Forum Films en Nantes Kelder, koshuisvader van De Goede Hoop, gaan oor ’n maand die...
deur Forum Nuus | Aug 19, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Is ’n boikot ’n sinvolle manier van protes? Moet ons jag verbied? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge die afgelope naweek vurige debatte gevoer het tydens die Dink of Sink-skoledebatskompetisie se uitdunrondte in die Noordstreek. Dit was dié streek...
deur Forum Nuus | Aug 19, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum het besluit om sy bestuurstrukture funksioneel te herbelyn om te voldoen aan die eise wat deur dié organisasie se sterk groei gestel word. Nie net het AfriForum se ledetal pas die 226 000-kerf verbygesteek nie, maar dié organisasie se aktiwiteite, projekte...
deur Forum Nuus | Aug 14, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum se veldtog om die beoogde steenkoolmyn by die Nasionale Krugerwildtuin te keer, het vandag momentum gekry met ‘n strafregtelike klagte wat teen Singo Consulting (Edms.) Bpk. ingedien is. Die klag, wat by die Komatipoort-polisiestasie ingedien is, hou...