deur Forum Nuus | Okt 21, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Sy hardloopskoene, kop en hart is reg. Vandeesweek sal Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, sy alles gee wanneer hy meer as 250 km in die Vrystaat ten bate van slagoffers van plaasaanvalle en –moorde gaan hardloop. Die slagoffers wat ná so ’n...
deur Forum Nuus | Okt 17, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings, wat gisteraand in die Moreleta-ouditorium in Pretoria aangebied is, was ’n reusesukses. Sowat 4 000 gaste het dié spoggeleentheid, wat deur PretoriaFM en ander borge soos AfriForum en Dapper Media moontlik gemaak is, bygewoon....
deur Forum Nuus | Okt 11, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Elke geslag het sy eie leiers wat op ’n gegewe tyd met insig en wysheid na die uitdagings en bedreigings van daardie betrokke geslag kyk. Vir die Afrikaner vandag, in 2019 in Suid-Afrika, is Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Bewering, een van daardie...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Onlangse navorsing deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) dui daarop dat daar teen 2031 ongeveer 2,7 miljoen Afrikaners binne die grense van Suid-Afrika, soos wat ons dit nou ken, gaan wees. Dié projeksies wys ook dat die meeste Afrikaners in ongeveer 30...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Om te eet is nie vandag so vanselfsprekend as wat baie mense aanvaar nie. Afrikaner-armoede is ’n werklikheid wat by die dag groter word. Volgens Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Helpende Hand, voed die organisasie daagliks 8 000 kleuters en die nood word groter....
deur Forum Nuus | Okt 10, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad gesê dié organisasie het ’n geheime wapen en plan om sukses in die toekoms te behaal. “Dié plan behels dat ons ’n roeping, ’n Veg-en-Bou-plan asook die vermoë het om...