deur Forum Nuus | Nov 19, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Akademia het reeds meer as 60 aansoeke gekry vir die nuwe LLB-program wat dié instelling vanaf 2020 sal aanbied. Die LLB-graad vul die hoëronderwysinstelling se BCom (Ekonomie en Regte) aan wat reeds sedert 2017 aangebied word. Akademia se LLB-graad is uniek in die...
deur Forum Nuus | Nov 18, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alana Bailey In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte wat ons deur die heersende party en ander populiste gevoer word. Ongelukkig maak die argumente vir baie intelligente, maar oningeligte mense sin. Ook vir baie...
deur Forum Nuus | Nov 18, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens dat die staat verplig is om gesondheidsorg aan almal te voorsien nie. Trouens, as die regering se inmenging hierdie toegang verhinder, is dit ongrondwetlik. Só het Natasha...
deur Forum Nuus | Nov 15, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog van R20 000 in die hooggeregshof in Mmabatho vrygelaat. Hulle het voor regter Ronnie Hendricks verskyn. Doorewaard en Schutte van Coligny is vroeër deur Hendricks aan die moord op die tiener Matlhomola...
deur Forum Nuus | Nov 14, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) en die SAPD het ’n grondwetlike plig om alle vorme van rassisme uit te roei. Gebrekkige optrede deur dié instellings skep die indruk dat hulle hulself aan rassisme skuldig maak. “Dit wil al hoe meer voorkom asof die...
deur Forum Nuus | Nov 11, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Grondgrype het sedert die begin van die jaar beduidend toegeneem met sowat 60 gevalle in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Die burgerregte-waghond AfriForum het onlangs ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in dié provinsies te besoek en...