deur Forum Nuus | Nov 27, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof verskyn. Malema en sy sekuriteitsbaas, Adriaan Snyman, het vandag in die Oos-Londense streekhof verskyn nadat die burgerregte-organisasie klagtes teen...
deur Forum Nuus | Nov 26, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is vandag in Centurion bekendgestel. Die werksaamhede van die sentrum sal daarop gerig wees om gemeenskappe in Afrika te bemagtig sodat gemeenskappe volhoubaar kan voortbestaan. “Opinor is opgerig om...
deur Forum Nuus | Nov 25, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en stede gespit en gegrawe, gras gesny, tuin gemaak, vullissakke met rommel gevul en stop- en padtekens geverf wat nuwe lewe aan hul omgewings gegee het. AfriForum se...
deur Forum Nuus | Nov 25, 2019 | Artikels, Forum Nuus
“Let us not forget that the cultivation of the earth is the most important labor of man. When tillage begins, other arts will follow. The farmers, therefore, are the founders of civilization.”– Daniel Webster (Amerikaanse staatsman, 1782 – 1852). Na byna twee eeue...
deur Forum Nuus | Nov 21, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum het vanoggend ’n memorandum aan David Makhura, Gautengse premier, oorhandig waarin die kop van Panyaza Lesufi, provinsiale LUR vir onderwys, geëis word. Strafregtelike klagtes oor wanbesteding is ook teen Edward Mosuwe, hoof van die Gautengse...
deur Forum Nuus | Nov 20, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, hervat op 10 Maart 2020. Malema en Ndlozi het vandag vlugtig in die landdroshof in Randburg verskyn waarna hul op waarskuwing vrygelaat is. Die landdros in die saak het dit...