deur Forum Nuus | Jan 14, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die jaarlikse matriekuitslae moet as ’n barometer gebruik word en skoolverlaters moet eerder met vaardighede en kennis toegerus word om hul plek in die samelewing en ekonomie vol te staan. Dit help nie om standaarde te verlaag in ’n poging om ’n beter slaagsyfer te...
deur Forum Nuus | Jan 13, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Terwyl die meeste hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studie in 2020 reeds gesluit het, het Akademia egter spesiaal laataansoeke vir 2020 verleng tot 29 Januarie om aan skoolverlaters van 2019 geleentheid te gee om vir kwalifikasies in te skryf. Vanjaar het...
deur Forum Nuus | Jan 9, 2020 | Artikels, Forum Nuus
’n Afvaardiging van die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief (SAAI) vertrek vandeesweek op besoek aan Hongarye en Duitsland waar hulle met landbou- en regeringsverteenwoordigers sal ontmoet om bande te smee en uit te brei en knellende kwessies te bespreek. Francois...
deur Forum Nuus | Jan 7, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse in chaos en anargie te dompel indien daar nie aan drie van hul eise toegegee word nie. Die jeuvleuel eis onder meer dat alle hoëronderwysinstellings “instap”-registrasie...
deur Forum Nuus | Des 11, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Op 11 Junie 1890, tydens die Anglo-Boereoorlog, het sowat 4 000 Boeresoldate teen ’n mag van byna 14 000 Britse soldate te staan gekom op die hoogste kop van die plaas Kleinfontein, oftewel Diamond Hill, in die Transvaal. Dié koppie se oop grasvlakte het min...
deur Forum Nuus | Des 11, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Dit het dr. Rina Venter, die enigste vrou wat voor 1994 in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het, 12 jaar geneem om haar boek ’n Stukkie van die legkaart te voltooi. Dis ’n boek wat lig werp op die insae en insig wat sy as minister van gesondheid en welsynsdienste...