deur Forum Nuus | Apr 8, 2020 | Artikels, Forum Nuus
“Meneer die President, ons het nou ons volle manne- en sakekrag nodig om ons land deur hierdie drif te trek. Hoe help jy ’n ekonomie om weer van die grond af te kom as hulp op só ’n wyse verleen word dat sekere lede van die Suid-Afrikaanse samelewing oor die hoof...
deur Forum Nuus | Apr 8, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het vandag aangekondig dat ’n paar opwindende nuwe kwalifikasies vanaf 2021 aangebied word. Die kwalifikasies sluit onder meer die instelling se eerste nagraadse kwalifikasies en ʼn eerste program-aanbod vanuit die...
deur Forum Nuus | Apr 7, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Solidariteit Beweging se nuutgestigte noodfonds, wat hoofsaaklik gebruik sal word om kinders en bejaardes in nood te voed, het ’n hupstoot gekry met die Virseker Trust wat R1 miljoen aan die fonds geskenk het. Die fonds sal ook gebruik word om te verseker...
deur Forum Nuus | Apr 1, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die COVID-19-pandemie gaan katastrofiese gevolge vir die land se ekonomie en verskeie ondernemings inhou. Die onafhanklike ekonoom Mike Schüssler bereken dat tot 1,6 miljoen poste in die formele sektor en ’n verdere 1,5 miljoen in die informele sektor weens die...
deur Forum Nuus | Mar 31, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Johan du Toit, ’n AfriForum-lid van Pretoria, het onlangs vir ons ’n roerende familiestorie gestuur. Hy skryf: My lewe lank het ek die behoefte aan ’n perd gehad. En ook gedroom om baie ver met ’n perd, mý perd te kan ry. Op die vroeë ouderdom van 40 jaar het ek leer...
deur Forum Nuus | Mar 30, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Carina Bester Die oorgrote meerderheid van die samelewing is al deur traumatiese gebeure geraak en het dit oorleef. ’n Pistool wat nie tydens ’n aanval afgegaan het nie, om die enigste oorlewende te wees ná ’n plaasaanval of die ontsnapping tydens ’n huisrooftog...