deur Forum Nuus | Aug 3, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons dink en droom in Afrikaans, dit sal nie sommer uitsterf nie.” So sê die sanggroep Klopjag, een van die vele kunstenaars wat verlede week by die Dubbel & Dwars-musiekfees in Bloemfontein opgetree het. Sowat 600 studente van die...
deur Forum Nuus | Aug 3, 2015 | Artikels
AfriForum verwelkom die besluit van die SAPD se sentrum vir uitnemende diens om die bevelvoerder van die polisie se opleidingskollege in Hammanskraal, noord van Pretoria, intern te ondersoek nadat hy glo opdrag vir die vernietiging van ’n gedenkteken gegee het. Brig....
deur Forum Nuus | Jul 31, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Jaar nadat adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), ’n verslag uitgebring het oor die meer as R240 miljoen wat aan pres. Jacob Zuma se private woning in Nkandla, bestee is, is daar ook talle vrae rondom die finansiering vir...
deur Forum Nuus | Jul 30, 2015 | Artikels
Suid-Afrikaners is omgekrap oor ’n video wat ’n lid van die publiek vandeesweek by die Assen-polisiestasie buite Brits in Noordwes geneem het waarop dit duidelik is dat die stasie geheel en al onbeman was. Op die video kan gesien word dat daar geen polisielid by enige...
deur Forum Nuus | Jul 30, 2015 | Artikels
(Foto’s: Rozier van Tonder) Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy tweede SLIM-video ter bevordering van moedertaalonderrig in Pretoria bekendgestel. Die SLIM-veldtog staan vir Studeer en Leer In jou Moedertaal. Dit het in 2014 afgeskop en is...
deur Forum Nuus | Jul 29, 2015 | Artikels
Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is ’n enorme bedreiging vir Suid-Afrika se ekonomie en ’n groot afskrikmiddel vir potensiële beleggers. Ekonome en ontleders het vandag by ’n konferensie van AfriSake oor SEB en die impak daarvan, gewaarsku dat die nuwe SEB-kodes ’n...