Header Artwork

Vrystaatse dokters uiteindelik betaal

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het verlede week die betaling van agterstallige salarisse van drie dokters by die Nala-distrikshospitaal in die Vrystaat suksesvol verseker. Dokters by díe hospitaal in Bothaville het glo sowat vier maande laas salarisse gekry en...

Chaos kring uit by Elsenburg-landboukollege

Afrikaanssprekende studente by die Elsenburg-landboukollege is vandag geviktimiseer en gevloek deur ’n groep mede-studente wat die hoofgebou glo bestorm en opnuut net onderrig in Engels geëis het. Julian du Plessis, een van die studente, het gesê die oproerige...

Spyker in doodskis vir “oneerlike” Phiyega

Die onthutsende gebeure gister voor die portefeuljekomitee oor polisie in die parlement behoort selfs vir pres. Jacob Zuma die laaste strooi te wees om van die omstrede nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, ontslae te raak. Só meen Ian Cameron, AfriForum se hoof...

Kuruman-buurtwagte leer baie oor eie veiligheid

Twaalf sektorleiers van die Kuruman-buurtwag het pas ’n kursus in veiligheidsopleiding voltooi.Kuruman in die Noord-Kaap gaan reeds geruime tyd onder erge misdaad gebuk, maar sedert AfriForum, burgerregte-organisasie, met die uitbreiding van buurtwagte begin het, is...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN