deur Forum Nuus | Aug 21, 2015 | Artikels
AfriForum is vandag in die Mafikeng-hooggeregshof in Noordwes om grondeienaars in die Marikana-omgewing by te staan op wie se grond onwettige plakkers sedert Saterdag strukture begin oprig het. Die burgerregte-organisasie gaan poog om ’n dringende...
deur Forum Nuus | Aug 21, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandeesweek gratis klasse in selfverdediging vir vroue-studente by die Universiteit van Pretoria aangebied. Die Tuks Jeugtak se inisiatief is daarop gemik om jong meisies toe te rus en te bemagtig om hulself in onveilige...
deur Forum Nuus | Aug 21, 2015 | Artikels
Deur: Mariska Batt Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die regering moet méér doen in die stryd teen plaasaanvalle en –moorde, en rasseverhoudings moet verbeter word om sosiale kohesie te bevorder. Dít is van die...
deur Forum Nuus | Aug 20, 2015 | Artikels
’n Onooglike mini-Nkandla. Dit is hoe inwoners van Joubertina in die Oos-Kaap na die sogenaamde Rotskuns-Museum by die ingang van die dorp verwys. Daar is sowat agt jaar gelede met die museum-projek begin wat werksgeleenthede in dié Oos-Kaapse dorpie in die Langkloof...
deur Forum Nuus | Aug 20, 2015 | Artikels
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) maak om 14:00 vandag ’n verslag oor plaasmoorde bekend.Dié verslag, waarin AfriForum gelyk gegee word dat die regering en politici plaasaanvalle en –moorde skerper moet veroordeel, sal aan die regering oorhandig word....
deur Forum Nuus | Aug 18, 2015 | Artikels
Ongelukkige studente by die Elsenburg-landboukollege buite Stellenbosch het vanmiddag vreedsaam betoog teen die instelling se planne om die onderrigmedium na uitsluitlik Engels te verander. Die studente is deur AfriForum Jeug en Adam Tas Studentevereniging bygestaan...