deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Gedurende die vakansie is kinders veronderstel om te ontspan en om pret te hê buite skoolverband. Dit is dus ’n kind se tyd om weg te breek van hul daaglikse roetine en om dinge te doen waaroor hulle al die hele kwartaal droom. Soms kan die...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind en spesifiek gerig word op ’n leerder met minder gesag en selfvertroue as die boelie. Verbale afknouery is wanneer die boelie kinders beledig, op ’n...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Afknouery is ’n wêreldwye probleem en Suid-Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ’n Unesco-verslag word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ’n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Afknouery kan gedefinieer word as aggressiewe gedrag met betrekking tot die opsetlikheid van die aanvaller, afknouery wat op ’n gereelde en herhaaldelike basis plaasvind of die misbruik van mag. Afknouery kan bestaan uit slaan, skop, boks,...