deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op Vrydag 19 Oktober 2018 in samewerking met die plaaslike verkeersafdeling, ER24, plaaslike insleepdienste, AC Security, Capital Security, die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) en gemeenskapslede aan ’n nasionale massapatrollie...
deur AfriForum | Okt 29, 2018 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag het hulp tydens die verwoestende veldbrand by Vermaaklikheid verleen deur bakkies met grasbrandeenhede beskikbaar te stel om die brande te probeer blus. Working on Fire het nagenoeg 90 bykomende brandbestryders ontplooi, terwyl ander...
deur AfriForum | Okt 29, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kathu-buurtwag het in Oktober verskeie suksesse in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gevier. Op 13 Oktober 2018 het die buurtwag 12 ure aaneen sekuriteitsbystand tydens ’n musiekfees by die Sivos Opleidingsentrum verleen en geen...
deur AfriForum | Okt 29, 2018 | Argiewe
Die inwoners van Stella gaan weens ’n foutiewe transformator, wat veroorsaak dat waterpompe nie werk nie, onder ’n watertekort gebuk. Die AfriForum-tak in Vryburg, waaronder Stella val, het aangebied om die koste vir die herstel daarvan te dra. Tshepo Bloom,...
deur AfriForum | Okt 28, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-tak het op 29 Mei 2018 ’n langtermynherwinningsprojek in samewerking met Mould, Empower, Serve (MES) – ’n organisasie sonder winsoogmerk wat op werkskepping vir haweloses fokus – van stapel gestuur. Die projek, wat deel van AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die KOSH-streek – Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, en Hartbeesfontein – het op 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Die Orkney-buurtwag is pas gestig en het tydens dié patrollie by die Stilfontein-buurtwag ingeskakel....