deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
AfriForum se Standerton-tak het ’n vuurvegter ontvang, wat deur Standerton se Midas en Agrinet geborg is. Dit is ’n baie welkome skenking ná verskeie brande onlangs in die omgewing uitgebreek het. Die vuurvegter sal aangewend word om die gemeenskap en die plaaslike...
deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Malmesbury het in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery 17 bome by The Lucky Lucy Foundation buite dié dorp geplant as deel van AfriForum se boomplantinisiatief. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder in die...
deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die noordelike voorstede van Kaapstad, wat Bellville, Brackenfell en Kraaifontein insluit, het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede deelgeneem. Dié patrollie het in samewerking met die SAPD,...
deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-Kaap – wat Kuruman, Kathu, Upington en Keimoes insluit – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Dié vier AfriForum-buurtwagte en 217 patrolleerders het bykans 4 023 km in 133 voertuie afgelê. Agt...
deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Oktober 2018 by Laerskool Muldersdrif besoek gaan aflê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole. “AfriForum wil met sy teenboelieprojek saam met leerders, onderwysers en ouers werk om...
deur AfriForum | Okt 30, 2018 | Argiewe
AfriForum se Lutzville-buurtwag en die Koekenaap-, Trawal-, Lutzville-, Vredendal- en Nuwerus-plaaswagte het op Vrydag, 19 Oktober 2018 aan ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede deelgeneem. Dié patrollie is in samewerking met SAPD en verkeersafdelings gehou en...