Header Artwork

Delmas-tak help om Herfsland Aftreeoord op te knap

Die inwoners van Herfsland Aftreeoord het AfriForum se Delmas-tak genader om met die verf van hul wooneenhede se dakke te help. Dit volg ná die Delmas-tak in Augustus 2018 opknappingswerk aan die oord se palissadeheining gedoen het. Herfsland Aftreeoord se dakke was...

AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Kathu verf straatname

AfriForum se Kathu-tak het die afgelope naweek straatname in Onderwyserpark begin verf. Gemerkte straatname maak dit vir die buurtwag makliker om op voorvalle te reageer. “Dit is verblydend om te sien dat gemeenskapslede self in hulle dorp vir kwessies soos hierdie...

AfriForum bestee R22 000 aan droogtehulp

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week R22 000 bestee om droogtehulp aan boere in die Waterberg-distrik te lewer deur vragmotors te huur om voer na die verskillende gebiede aan te ry en af te lewer. Die Waterberg-droogtehulpprojek is in...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN