Header Artwork

AfriForum se Endicott-plaaswag trek misdadigers vas

AfriForum se Endicott-plaaswag het op 29 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD drie vermeende Mosambiekse misdadigers vasgetrek. Dit volg nadat een van die gemeenskapslede die plaaswagvoorsitter, Roben Collen, in kennis gestel het dat drie mans in ’n wit bakkie...

Hoë E. coli-vlak in Springs se Blesbokspruit

AfriForum het die riooluitlaat in die Blesbokspruit in Springs op 19 Oktober 2018 laat toets om die gehalte van dié dorp se rioolwater te bepaal. AfriForum se Springs-tak het SANAS-geakkrediteerde watertoetse laat doen nadat gemeenskapslede aanhoudend oor die...

Springs gemeenskap besoek Voortrekkermonument

AfriForum se Springs-tak het as deel van dié tak se kultuur-en-erfenisprojek die Voortrekkermonument op 27 Oktober 2018 besoek. ’n Groep gemeenskapslede het saam met die jeug uit Springs vertrek om die dag in Pretoria deur te bring. ’n Toergids is aan die groep...

AfriForum se Bethal-tak wys dit is #OnsDorp

AfriForum se Bethal-tak het met behulp van Bethal-inwoners se bydraes weer slaggate op dié dorp gevul en ander opknappingsprojekte voltooi. Hierdie projekte vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self op te los. Turnkey...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN