deur AfriForum | Nov 12, 2018 | Argiewe
AfriForum het met ’n veldtog begin om die publiek bewus van gestremde persone te maak, spesifiek oor die probleme waarmee gestremdes by winkelsentrums gekonfronteer word. Stef Potgieter, AfriForum se hoof vir sake gemoeid met bejaardes en gestremdes, sê dat...
deur AfriForum | Nov 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se veiligheidspan het op 9 November 2018 teenkapingsopleiding in Soweto aan South Africa United Against Crime (SAUAC), ’n niewinsgewende organisasie wat daarna streef om gemeenskapsveiligheid te bevorder, aangebied. Thomas van Dalen, AfriForum se...
deur AfriForum | Nov 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Utrecht en lede van die jeug het onlangs die relings van die brug in Van Rooyenstraat in dié dorp afgeskuur en nuut oorgeverf. Hierdie aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog waartydens gemeenskappe self toetree om staatsverval teen te...
deur AfriForum | Nov 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het op 6 November 2018 saam met ’n Franse radiostasie, Radio France Internationale (RFI), ’n plaasaanvalslagoffer besoek om oor plaasaanvalle en grondbesetting in Suid-Afrika te gesels. David Baché van...
deur AfriForum | Nov 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Hartbeespoort-tak het onlangs ‘n 120 m-lange sementpad in Ou Wapadlaan aangelê. Dié paadjie word deur voetgangers gebruik en is langs ’n laning jong Van Wykshoutboompies aangelê wat al twee jaar lank deur die gemeenskap versorg word. Hierdie is...
deur AfriForum | Nov 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in November 2018 by Laerskool Kenmare in Krugersdorp besoek gaan aflê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole. “AfriForum wil met sy teenboelieprojek saam met leerders, onderwysers en ouers...