deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog is daarop gemik om probleme op dorpe self op te los. Die tak het straatligte in ’n groot deel van die...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
AfriForum het die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) versoek om redes te verskaf vir die besluit wat die reguleerder op 14 Junie 2018 oor die regulatorieseaansuiweringsrekeningaansoek (RAR) (Engels: Regulatory Clearing Account) vir die 2014/2015-,...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 12 November 2018, in samewerking met Sektor 2 se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), ’n verslag oor ’n vermiste vyfjarige kleuter ontvang. Sewe lede van AfriForum en ’n groot aantal Sektor 2 GPF-lede het aan die soektog...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
Johan Retief, die persombudsman, het bevind dat News24 aan AfriForum verskoning moet vra vir ’n growwe skending van die perskode met betrekking tot AfriForum. Die persombudsman het hierdie bevinding gemaak nadat AfriForum ’n formele klag ingedien het oor ’n opiniestuk...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Randfontein-tak het op 13 November 2018 bome gesnoei wat elektrisiteitskabels versper het. Hierdie aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme op dorpe self op te los. Volgens Matiam van Vuuren, voorsitter van...
deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy regspan opdrag gegee om voor te berei vir regsoptrede om die proses te stuit om artikel 25 van die Grondwet (die eiendomsregklousule) te verander om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. Dit volg ná dit...